fbpx

Maak 'n bespreeking

Bespreek nou om u plek op Riggton River Farm te verseker


REG VAN TOEGANG VOORBEHOU

Ons behou die reg voor om diens aan enigiemand te weier.

OP EIE RISIKO

U en u gaste betree die perseel en maak gebruik van enige fasiliteite (insluitende die rivier) op eie risiko.

GEEN DAG BESOEKERS

Onder geen omstandighede word dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.


GEEN TROETELDIERE

Onder geen omstandighede word troeteldiere op die perseel toegelaat nie.

HET U VRAE?

SKAKEL ONS

Cel: +27 82 782 2697
Kantoor: +27 23 616 3091
Fax: +27 23 616 3091
Kantoor Ure:

WeeksdaeNaweke
Kantoor & Fax16h00 - 17h30Onbeskikbaar
Sel16h00 - 17h3008h00 - 17h30

Kamp Navraag

13 + 13 =