fbpx

KOM KAMP SAAM

Kies die regte opsie vir jou kampervaring


KAMPEER

Maks 6 persone per staanplek
(volwassenes en kinders)

R180 per persoon/ per nag
R80 per kind / 3-18 jaar


Privaatkampeer

Uitsluitlike Gebruik: Min 30 volwassenes
(Piek seisoen: Onbeskikbaar)

R180 per persoon / per nag
R80 per kind / 3-18 jaar


Selfsorg-eenheid

Alle geriewe en aktiwiteite ingesluit.
(Maks 2 persone, Piek Seison: Min 2 nagte)

R600 per nag

Volwassenes en Kinders


REG VAN TOEGANG VOORBEHOU

Ons behou die reg voor om diens aan enigiemand te weier.

OP EIE RISIKO

U en u gaste betree die perseel en maak gebruik van enige fasiliteite (insluitende die rivier) op eie risiko.

GEEN DAG BESOEKERS

Onder geen omstandighede word dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.


GEEN TROETELDIERE

Onder geen omstandighede word troeteldiere op die perseel toegelaat nie.

HET U VRAE?


Kampeer

Maks 6 persone per staanplek
Drinkbare Munisipale Water
Kragpunte Is Beskikbaar
Ablusie Fasiliteite Beskikbaar
Braai Fasiliteite Beskikbaar
Sleephelling Vir Maklike Toegang

Voorwaardes
  • Hout en roosters nie verskaf nie.
  • Geen dag-besoekers word toegelaat nie.
  • Geen troeteldiere word toegelaat nie.
  • Reg van toegang voorbehou.
  • LET WEL u betree die perseel en fasiliteite op eie risiko.

R180 per persoon / per nag

R80 per kind / 3-18 jaar
LET WEL:Kinders onder 3 jaar kamp GRATIS!

PRIVAATKampeer

Uitsluitlike Gebruik (Min 30 volw)
Drinkbare Munisipale Water
Kragpunte Is Beskikbaar
Ablusie Fasiliteite Beskikbaar
Braai Fasiliteite Beskikbaar
Sleephelling Vir Maklike Toegang

Voorwaardes
  • (Piek seisoen: Onbeskikbaar)
  • Hout en roosters nie verskaf nie.
  • Geen dag-besoekers word toegelaat nie.
  • Geen troeteldiere word toegelaat nie.
  • Reg van toegang voorbehou.
  • LET WEL u betree die perseel en fasiliteite op eie risiko.

R180 per persoon / per nag

R80 per kind / 3-18 jaar
LET WEL:Kinders onder 3 jaar kamp GRATIS!


Selfsorg-eenheid

Maksimum 2 Persone
Dubblebed
Kombuis
Badkamer
Privaat Braai Gebied
DSTV

Voorwaardes
  • Piek Seisoen: Min 2 nagte
  • Hout en roosters nie verskaf nie.
  • Geen dag-besoekers word toegelaat nie.
  • Geen troeteldiere word toegelaat nie.
  • Reg van toegang voorbehou.
  • LET WEL u betree die perseel en fasiliteite op eie risiko.

R600 per nag

SKAKEL ONS

Cel: +27 82 782 2697
Alternatiewe Cel: +27 82 324 9145
Kantoor Ure:

Weeksdae Naweke
Kantoor & Fax 16h00 - 17h30 Onbeskikbaar
Sel 16h00 - 17h30 08h00 - 17h30

Kamp Navraag

6 + 9 =